Minerva | |
---|---|
Romeinse godin | |
’n Mosaïek van die Minerva van Vrede, in die Kongresbiblioteek.
| |
Naam | Minerva |
Ouers | Jupiter en Metis |
Godin van | Wysheid |
Beskermer van | Kunste, musiek, poësie, medisyne, handel en weefwerk |
Diere | Uil van Minerva |
Griekse eweknie | Atena |
Minerva was in die Romeinse mitologie die godin van wysheid, kuns, handel en strategie. Sy is met wapens en al uit Jupiter se kop gebore.[1]